Home Saturday, 31 July 2010

Home
About New Readers Publishers
Current Programme
Online Catalogue
Ordering Information
Contact Information
Information about ABET
Important Links
Gallery
News
Upcoming Events
Afrikaans
untitled-1
Title David en die Bul
Author Wendy Annecke
Language Afrikaans and English (original language)
Level ABET Level 1/Grade 1- 3
ISBN 978-1-86840-219-9

Dawid en sy vriende geniet hulle ten volle by Miena se plek. Maar hy het effens te veel gedrink, dus is hy nie versigtig genoeg as hy die bul op pad huis toe ontmoet nie.

Dawid and his friends have a good time at Miena’s place. But he has a bit too much to drink, and so he is not as careful as he should be when he meets a bull on the way home.


abrahams
Title Die Abrahams gesin
Author Elda Lyster
Language Afrikaans and English (original language)
Level ABET Level 1/Grade 1- 3
ISBN 978-1-86840-221-2

Die sewe lede van die Abrahams gesin het almal dinge waarvan hulle hou en nie hou nie, hope en drome, net soos enige ander mense. Laat hulle almal, van Ouma tot die tweejarige Grieta, hul gevoelens met jou deel.

The seven members of the Abrahams family have their own likes and dislikes, hopes and dreams, just like everybody else. Let them all, from Ouma to two year old Grieta, share their feelings with you.


huis-toe
Title Huis toe met hoenders
Author Pauline Stanford
Language Afrikaans and English (original language)
Level ABET Level 1/Grade 1- 3
ISBN 978-1-86840-220-5

Klaas, ’n trekarbeider, begin ’n lang reis huis toe met ’n verrassing vir sy gesin. Hy is egter nie die enigste een wat ’n verrassing beplan nie.

Klaas, a migrant worker, sets off on a long bus journey home with a surprise for his family. But he is not the only one who is planning a surprise.


cover-shooooes-afrikaaans
Title "Shoooooes!" Die storie van Leonard Gregory
Author Peter Rule
 Language Afrikaans, English (original language), Zulu, Xhosa
ABET Level ABET Level 3/Grade 6-7
ISBN  978-1-86840-674-6

Leonard Gregory was 'n professionele sokkerspeler. 'n Hele aantal doele is deur sy voete aangeteken. Hy was die skakel in die middelveld en het dikwels 'n oorheersende rol in wedstryde gespeel. "Shoooooes!" het die toeskouers gebulder toe hy die bal in besit geneem het en koers gekry het doelpale toe.

Toe, eendag, het alles verander. Leonard was in 'n vreeslike ongeluk betrokke en het die gebruik van sy bene verloor. Hierdie storie is oor Leonard se geloof en hoe hy sy nuwe lewenswyse baasgeraak het, en gewys het dat mense met gestremhede aan die gemeenskapslewe kan deelneem en 'n bydrae kan lewer. 

Leonard Gregory was a professional soccer player. Many goals started at his feet. He played in the central mid-field and "pulled the strings" in matches. The crowd would roar "Shoooooes!" when Leonard gathered the ball and headed for the goal posts. Then one day everything changed. Leonard had a terrible accident and lost the use of his legs.

This story is about Leonard's faith and how he coped with his new way of life and showed that people with disabilities can participate in and contribute to their communities.

Back to Online Catalogue 

 
Joomla! is Free Software released under the GNU/GPL License. - design by masterhomepage.ch